Ons bevind onsself in 'n dorp genaamd Palapye (uitgespreek Palapie) in die sentraal-oostelike deel van Botswana. Die Dieners woon al 5 jaar hier, waar Coos by die universiteit van wetenskap en tegnologie (BIUST) as lektor werk. Met hul twee kids (3 jaar en 7 maande) is dit vir ons, ná amper twee maande alleen in die kar, iets heeltemal anders - 'n kleurvolle, besige (!) gesin.
Ná Chobe het ons afgetoer deur die Okovango delta en die laaste week in die Makgadikgadi panne spandeer. Ek was self nog nooit in Botswana nie alhoewel baie van die plekname (Moremi, Maun, Third Bridge), so te sê deel is van die populêre verbeelding, was dit vir my in baie opsigte anders as wat ek voorgestel het. Ons gebruik die lang stukke in die motor om op te lees oor waarheen ons gaan, die geskiedenis van die plekke of fauna en flora wat ons kan verwag. Vir my is dit lekker om die radio aan te sit in die plaaslike taal, die plaaslike kos te probeer en darem te probeer deel voel van die plek waar ons is, al lyk, en klink, ons hopeloos na toeriste.
Een van ons hoogtepunte was om die cruiser (ons skilpadhuis!) in 'n afgeleë village te los, en met net ons rugsakke in die Delta te gaan kamp. Ons 'poler' Cast, sowel as die jong vrou op die ander mokoro wie ons net leer ken het as 'B', kom albei van die village af, die laaste in 'n ry villages wat met afgeleë bruggies en watercrossings bereik word Cast gesels oor sy lewe, werk, 'poling' en lewe in die village.
Tussendeur hoor mens ander dinge, die skuur van die veselglas teen die papirus of die omflap van waterlelies soos ons deur die kanale wurm. Dan die kraak van waterbuffel of olifant iewers naby in die riete, of 'n groot bruin vleiloerie wat lomp tussen die polle vladder. Ná die poling stap Cast met ons deur die veld. Saggiese voete wat voor loop, enkelmarsjeer oor spore, grasse, mis en modder. Veld wat knars, nou en dan doodstop met sy wakker oë en letsel op sy wang. Ek het nooit gevra waar hy dit gekry het nie. Teen 'n miershoop klim ons op vir n beter view, op soek na die oorsprong van die diep gekreun wat ons al sedert gisteraand hoor.
Uiteindelik vind ons die leeus, wyfies en jonges, soos hul rustig langs die kanaal verby stap, met ons op die oorkant, tjoepstil en verwonderd. Cast kyk verder regs oor die landskap, dan skielik links en fluister dringend 'male lion!' Skerp links van ons, aan ons kant van die kanaal, staan die ou, vier voete na die rivier gerig, waarskynlik om by die res van die trop aan te sluit. Maanhare rooi en groot geel lyf. Nie dik dikgevreet en lui onder 'n boom nie, maar wakker, en majestieus en pragtig. Dis net 5 sekondes voor hy ons raaksien, skrik, omdraai en in die bosse verdwyn. Met ons wat nog besig is om tot vehaal te kom. En dan die wyfies wat ook geruisloos terug in die bos verdwyn, ons teenwoordigheid verklap.
Botswana was vol spesiale wildernis ervarings, en nou ook die spesiale kuier van sandput speel en prentjies teken en beskuit bak en gesels.
Ons beplan om hiervandaan oor te steek na Zambië, die Vic valle te gaan ervaar (Aug was al daar maar ek nog nie) en dan die land noord van die Zambezi bietjie te verken.
Hierdie aanhaling uit een van ons reisgidse het my bygebly:
"Leave home, leave the country, leave the familiar. Only then can routine experience - buying bread, eating vegetables, even saying hello - become new all over again."
Nuut en wonderlik en kleurvol en goed.
Jul kan fotos van die leeu en ander ervarings op Instagram kyk (jy hoef nie self die platform te gebruik nie). www.instagram.com/overlandtrip2021
En laat weet ons asb as jy enige raad of voorstelle vir Zambië het!
"It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to..."
20 July 2021
08 July 2021
Paar hoogtepunte van Noordelike Botswana
Hoogtepunte van die laaste week:
>
> -Om 4 wildehonde te sien draf deur die gras tydens 'n pragtige Savuti sonsondergang
> -Khwai rivier, toe 'n groot, statige olifant die rivier oorsteek by ons kamp (so 5m weg)
> -Die klank van hiënas en leeus vanuit die tent
> -Ontmoetings en interaksies met Setswana of met ander overlanders, soms kampvuurkuiers, soms net bietjie small talk met 'n gids of park ranger, maar altyd verrykend en goed
> -Rivierkruisings met die cruiser
> - Goatsmeat by shoprite gekry - proe bietjie soos tjoppies, net bietjie taaier
> - Het 'n safari company se voertuig help uitsleep, in ruil vir aanwysings na twee cheetas onder n boom
>
> Laagtepunte van die afgelope week
>
> - Ons het een van ons spaarwiele, wat onder die motor monteer was, verloor. Die kabel moes gebreek het met 'n rivierkruising of op n slegte pad. Het 60km op ons spore teruggery opsoek daarna (bande is duur) maar nie gekry nie.
> - 'n Paar stukke pad waarna mens voel jou brein is losgeskud. En lyfseer. #eerstewereldprobleme
> - Wanneer die stoele so op mekaar rattle dat dit klink of daar 'n tikmasjien in die kar is.
> - Ydi se eerste poging tot roosterkoek
> - Dat selfoonfotos nie vasvang hoe groot olifante regtig is nie

02 July 2021
Game drives and open eyes
People have different reasons for raving about game drives and getting up close with wildlife, birds and animals.
For me, and August I think, it is twofold.
To some degree it is about knowledge and conservation. We love learning how the bush functions as a system; the role of each plant, animal, insect and bird, and how each do what they do in a seamless dance of give and take. Most human systems are frustrating and immature in comparison to how beautifully nature functions, if given half a chance of course. Our time with conservationist Johan van Jaarsveld has given us much perspective in this regard. Humans seem to be the only dance partner 'out of step' with the rest of the earth's amazing symphony, and we're missing out, rather than ruling the roost.
So we love going to parks, seeing bird and beast properly respected and protected, just doing their thing, and learning from them. A good outdoor education might save your life too. Aug and I have both been in tricky situations where reading the weather, the lie of the landscape and sometimes the behaviour of the beasties have saved us from some nasty outcomes (...mostly self-inflicted, lol, but it makes for good stories).
Secondly, being in the bush isn't very different from being at home. Because we are neither separate fom nature nor independent from it. What do I mean by this? Well the cuppuccino on your table is a forest of trees (beans) a field of cattle (milk) a quarry of clay (ceramics) and possibly a few barrels of oil and some coal resources. We interact with nature every moment of our lives. In the city we're just less conscious of it. And we need nature to be 'doing nature' in order for us to stay alive and thrive (...and drink coffee). For me its not so much about 'being green' or saving the planet. Being in the veld, identifying birds, learning about spoor and plants and being able to navigate with sun and stars is just a normal part of being a human creature on a planet filled with other life forms.
Chobe game reserve (Botswana) spoilt us with some wonderful animal encounters, and it was a treat to learn from Johan, both about wildlife and about photography. Currently we're in Savuti (just saw a heap of round-bellied lions asleep under a tree), witnessed herds of buffalo and elephant too plentiful to count (Thobelo's reserve), and marked off many, many birds and small mammals on our lists. The camping is getting wilder and wilder, and the calendar days passing way to quickly.
Our thoughts are with all our friends and family with the increased covid restrictions, limitations and/or recovery from illness. May the mini 'wildlife reserves' in your back yard or outside your office window inspire you, reminding you of the flamboyance, resilience and intelligence of nature, of which you are part.

28 June 2021
Ons groet Namibiƫ
Ons is tans in Chobe natuurreservaat by 'n vriend van n vriend, besig om te wag vir 'n ratel wat dikwels by sy huis kom hallo sê. Toe ons koffie drink op die stoep vanmiddag het daar olifante verbygestap, en die rooibokke drink graag water by sy 'visdam'. Dis die eerste dag van ons tweede land op die trip, Botswana. En die eerste keer wat ons in n gewone bed slaap in n wyle.
Grensposte kan interessant raak, maar ons is sonder moeite deur, behalwe vir die twee covid neustoetse - een vooraf, en dan nog een wanneer jy Botswana binnekom. Alles was gelukkig negatief. Daar was ook n baie negatiewe 2-jarige wie se ma haar moes vang vir haar toets by Katima Mulila. En ons oë het maar bietjie getraan van daardie wonderlike toetse en hoe bly ons was om te kan travel.
Ons laaste week in die noorde van Namibië was in vele opsigte anders. Uit n skilder se oog is die landskappe nie so majestieus en treffend soos vroeër nie. Die horison is 'nader' en bebos, die paaie is vuilgrys en daar is minder berge en koppies. Maar dis anders mooi - mens soek die mooi in kleiner detail van die landskap, in 'n byevreter op n doeie tak, of die blink van die water as n seekoei skielik deur die lelies breek.
Dit gaan goed in die huis op wiele. Ons het verder aan ons paksisteem gewerk, nog oorbodige kampgoed weggegee en beter in die roetine van kamp op- en afslaan gekom. Hier en daar was stukke teerpad lank en vervelig, en August het my op die agtersitplek laat slaap. Maar daar was ook baie om te sien en baie hoogtepunte. Al is die maande van Junie en Julie die droeë seisoen is daar nou heelwat meer water, meer mense en meer diere as in die suide. Ons het begin wild kyk in die kleiner, minder bekende parke en was dikwels een van slegs 3 motors by n kampplek. Nkasa Rupala is byvoorbeeld n reservaat wat jaarliks tot 80% oorspoel en die voëls hier was besonders. Ons het ons eerste 'water crossing' met die kar gehad en ek het my eerste wildkamp ervaring gehad waar daar geen grense tussen ons en die diere was nie. Ek was super gespanne, maar dis n regte 'feeling alive' ervaring. Jou sintuie is verskerp en jy besef hoe klein en weerloos n mens werklik is.
Maar vir nou slaap ons eers bietjie in n baksteenhuis, as gaste by Oom Johan v Jaarsveld wat gidse oplei by Chobe game lodge en baie kennis besit oor die natuur en die Botswana omgewing. Ons geniet sy stories en lewenservaring, en veral die staaltjies oor wat die buitelandse toeriste alles aanvang by die lodge, soos die een wat in sy wit japonjas afgestap het rivier toe, ingespring het en rustig vir die angsbevange personeel gesê het hy WIL nou swem.
Ons hoop om vir n paar weke hierdie mooi land te verken, en dan te besluit waarheen volgende.
Groete uit Chobe,
Ydi en August

18 June 2021
Bietjie wegraak in die ooptes
Ons sein was min en het gister eers gehoor van die stygende covid-getalle in SA en Namibië. Ons dink daarom aan al ons familie en kenisse wat positief getoets het.
Dit was 'n vol week en daarom soveel stories om te deel. Ons het Namibië suid tot noord getoer en bevind onsself tans in Etosha, 'n vreemd-beskaafte kontras tot die 'wild camp' en afsondering van die afgelope week.
Kaokoland en Damaraland was vir ons moeilik om agter te laat. Dis n spesiale stuk aarde.
Ek dink baie oor die pad. Namibië is die maklikste dele van ons toer in baie opsigte, die paaie is geskraap, die weer is mooi, die winkels volop en die mense Afrikaans. Maar om 'voltyds' te kamp vra klein maar merkbare aanpassings in lewensstyl.
Voorbeeld:
Die drinkwater is brak. Die periodes tussen klere was raak langer. Die periodes tussen harewas en stort is heelwat langer. Die hoeveelheid koffies per dag verminder na slegs een koppie per persoon per dag (en mens koester elke slukkie van hom). Jou hakstene is gebars. Jy kyk waar jy trap, let op wat jy sien, en raak weer ekonomies oor hoe jy goed gebruik. Batterye, verkoeling, warm water - dis alles toordery! En pro-vitas is weer lekker en wortels soet. Met elke fase van die toer sal ons nog aanpassings en toegewings moet maak, maar vir my en August is dit klein pryse om te betaal vir die vreugde van die langpad!
Ons noordwaartse roete moes vir eers stop by die groot Kunene, want Angola se grens is al sedert Desember toe vir toerisme. Ná Etosha mik ons Caprivi strook toe en daarvanaf na Zambië en Botswana, as alles goed gaan.
Vandeesweek se hoogtepunte sluit in: woestynolifante wat ons kamp kom besoek in die nagtelike ure by Brandberg; renosterspore in die sandpad; die rotskuns en erfenis by Twyfelfontein; dat ons The Patriot ontmoet het sowel as Major Tom (albei ry Toyotas); kamp en stap by Epupavalle; 'n epic, verlate twee-dag 4x4 in die Hoarosib rivier canyon (August sê hy dink meer mense het al Everest geklim as wat daardie pad oorleef het).
Laagepunte (of goeie stories) sluit in: dat ons sonpaneel omgewaai het en nou in n duisend stukkies is (uhm, naaste plaasvervanger in Windhoek..?); dat die cruiser in 'n bietjie sinksand vasgesit het vir so paar uur in die rivierloop; oosweer in Swakopmund; dat ons die verkeerde duin 45 geklim het (face palm); en dat die swartrenoster ons ontduik het.
Mag die ooptes en eenvoud van die langpad jul inspireer in die week wat kom.
Ydi
NS. daar is ook aspekte van 'voltyds kamp' wat presies dieselfde is as by die huis. Aug los nogsteeds sy klere op die vloer (van die cruiser).
Vir fotos kyk gerus op instagram (jammer daarvoor) #socialmedia #watisdit
@overlandtrip2021

07 June 2021
Slowing down
I think we are starting to 'sink in' deeper to life on the road. We've covered 5000km so far and life is slowing down to a different, deeper, rhythm. I think I (ydi) am starting to see how tired I was. Today, when we hiked up some remote koppie to a cave high in the mountains, I realised how much I craved a break from the world. I think August's breakaway is from screens, job responsibilities and working really hard. I think I desperately needed a break from the postmodern world, from quarrels and opinions, hashtags and culture wars, headlines and arguments. Fatigued by too many people talking at once. Even being an artist has become pretty complicated.
So. Being away is good. Being able to sit still for once, looking at the swallows as they skilfully fly right up against the cliffs and then swerve off, providing for their young. How agile they are. Or watching large granite boulders turn pink, and then golden, and then grey as the globe turns, reliably, ignorant of our little lives. And then looking on as the milky way slowly appears and then starts to crowd a firmament where there are almost no other lights. Time has a different pace here. One has to hear the crickets here, now, to know it in your bones.
From the ghost mining town Kolmanskop we headed to the German port, Lüderitz, and then towards Sesriem, on the edge of the Namib desert. The famous Sossusvlei area is famous for its iconic red dune photos and dead trees, but driving into the park before sunrise for an early start, we were met by a gale force wind storm, obstructing our view, blowing sand in my camera, our clothes, ears and everywhere else. An older couple from Gauteng asked if we would drive and walk with them, which was good, as it was easy to lose one's way in the vast plains with the dust all around. We hiked a good few hours, found water in dead vlei (August waded in a bit and says it was frigid cold) and we were all struck by the harshness of the weather, the desolation and the remoteness of the place.
Other highlights traveling northward included Sesriem Canyon, camping at the foot of the remote Mirabib mountain and camping and hiking at Spitzkoppe. Everywhere we are near to almost the only visitors, with a beautiful silence hanging over the usually busy tourist spots. Humans are sparce in this Namibian landscape, which makes it a good place to clear your mind. We walk a lot, often in silence. We do small chores slowly, like cooking and washing. And then at night we watch the stars. Which is what I'm going to do now.

03 June 2021
Subscribe to:
Posts (Atom)
Still coming home
Coming back seems to take a while emotionally. We miss the slowness and the simplicity of things - not rushing off to finish self-inflicted ...
-
Pulled into Toekomst with a stupid "I dont care this was amazing" grin on my face. Got shocked back to reality when an ostrich ...
-
Survived hippo camp and was on the way again. The aim was to firstly make it to Iringa, stay over and the next day have a easy 50km ride to ...
-
Bit tired so just short update. Went straight from arusha to balati, and the mud today made seem like right choice. Was raining and cloudy a...